Afrikaans Ministry

Christ Church Somerset-Wes het met 'n Afrikaanse bediening onder leiding van Ds Christo Longland (sel 082 539 1303) begin. 

Tans is daar twee Afrikaanse omgeegroepe: 
Woensdag om 9:30 by die kerk, en Donderdag om 18:30 by Ocean View Straat 16, Somerset-Wes, kontakpersoon Renier du Plessis (sel 072 3860 334). 

Comments